Okay, now this is a funny disaster story by our good friend at the Cape Times Karen Breytenbach about two fishermen who got caught in a flood and rainstorm and were stuck in the Ceres Mountans for a few days, but, and this is a big BUT: What makes it REALLY funny (and in a sense pretty scary) is that one of them here fishermen be Alan's (aka Mullet) brother, ay!
God Bless Phil the Fisherman: I think he should hook up with my good Vietnamese friend Nguyen Van Troi "The Fisher King" (see previous post: Dis mooi né?). They could swop fishing stories over a bottle of Old Brown Sherry and a visbraai on the beach. Kingsley Holgate ain't got nothing on this duo.
8 comments:
ek't toe jou saigon saints team gegoogle en ja...wat kan ek sê...you'll fit right in...
http://www.saigonsaints.com/players.htm
Ha-ha-ha...ek is seker Allan gaan nou nog stiller wees!
Maar elke sport het seker sy beserings - al is dit dan nou om erens vasgekeer te word!
Dit is ook nie aldag maklik om 'n visserman se broer te wees nie, of hoe?!
Haha, ja en dis nie die eerste keer wat die soort ding gebeur het nie, sy broer suffer rerig partykeer vir sy sport en passie.
Emmie - daai SS player profiles lyk maar bra dodgy huh? Ek skeem ook dis die span vir my - al lyk hul so treurig is hulle al 'n hele klomp kere kampione in hul liga (seker die Beer Guzzling League).
Dit is nou wat ek 'n ongeluksvoël noem. Toemaar, Allan, ons lag saam met jou en nie vir jou nie! (Whatever...)
Moet julle net nie worry nie, Ek lag saam met JULLE. Ek weet my broer het 'n neiging om homself in sulke dodgy situasies te bevind, dus lag ek net so hard, elke nou en dan moet ek omdraai en se: 'Moenie worry nie boet, shit happens *jou idioot*.' The part that I found real funny was that they are supposed to be two of the country's best fishermen, stranded next to a RIVER, and they were running out of food. Makes you think. Hehe.
Ja, I didn't really think about that part - that is pretty weird, not catching any fish - or maybe they didn't have tools to make a fire or didn't have a braai rooster or something...
Riviersushi sou ook werk!
Maar dit bewys net my punt: daar is nie 'n ding soos 'n goeie (of dan selfs beste) visserman nie, want visvang gaan nie oor skill nie, maar ook LUCK!!!!!!!
Vra my, ek het probeer!
Haha, ja, ek stem saam, ek het al n paar keer n vis gevang en dis alles luck. Maar my broer sal seker se hoe beter jy is, hoe meer gelukkig word jy.
Post a Comment