Tuesday, September 05, 2006

Dis mooi né? Part 2





Some more pics from the weekend


7 comments:

Anonymous said...

Hi Nefie,

Ek het vir jou 'n posting gelos onder jou Idols-blog.

henno said...

Cool, thanks D. Loesil - sien boonste boodskap - HAH!

Anonymous said...

enige iemand kan hulself dewald noem op dié blog!! HAH!

Anonymous said...

Dankie Alet!

Het julle bietjie son gevang of hoekom lyk julle soos tamaties op daai een foto?

Anonymous said...

O ja, Dewald - een woord van advies: As jy die wereld van bekendheid betree, wees suinig met jou kontakbesonderhede. (sien boodskap onder "Mooi so". Daar is snaakse mense daar buite!

Anonymous said...

Iets om te waardeer/aan te herkou:
Ek gaan vir 'n maand in die sportkantoor sub-werk doen.
Hopelik kom jou kitsgids oor sokker handig te pas...

Anonymous said...

Hi Loesil,

Dit is wel my e-mail adres. Iets wat ek openlik vir almal gee - want dit is veilig. Solank ek my selfoonnommer ens privaat hou is ek happy!