Tuesday, February 27, 2007

It's only just Bagan...

I don't know where to begin on Bagan so I think the photos should do the talking...











12 comments:

M.E. said...

jy besef natuurlik jy gaan nooit weer in jou hele lewe vir langer as 'n jaar in dieselfde land kan woon nie?
amazing foto's.
vlieg SAL Myanmar toe?

Unknown said...

Dem's some nice pic's mr. Henno.

Can't wait to hear the stores over rum.

mich said...

kaap shmaap... ek mis bagan

henno said...

Hehe cool - 'tis true Em, once you pop, you can't stop!

Adam said...

Dis ongelooflik mooi! Ek beny jou...

Dit tref my nou skielik. Hier in Pretoria, op die hoek van Rose/Fehrsen en Julius Jeppe strate is 'n oop stuk grond met 'n huge bord wat sê: Property of the republic of Myanmar.

Dit lê seker al vir 5jr ongebruik daar.

Weird...

henno said...

Thanks - ja dis weird, SA se regering is een van die min lande wat nie omgegee het wat die res van die wêreld van hulle dink nie en nog Myanmar besoek het...seker hoekom die
Burmese brasse geskeem het hulle kan ook 'n "stukkie Afrika" besit...

Jimmy Tran said...

Oh, those Phallic monuments.

Anonymous said...

You were right, the photos said it all.

Anonymous said...

i love your pix and i also heart thong!could he be any funnier?

Jon Hoff said...

Wow - always wanted to go to Bagan...looks incredible. I dare say a sight better than Ankor Wat, considering the circus that is the tourism industry over there.

Anonymous said...

Hi buddy, jou blog is vandeesmaand 'n jaar oud! Geluk jong!

En dankie dat jy ons altyd ingelig, geamusseerd en verryk laat.

Kan nie wag vir die jaar wat voorle nie!

Doe zo voort!

Henno said...

Killer - soos hulle in hierdie kontrei sê: Không Sao - no problem. Sien jou binnekort!