Dit tref my nou skielik. Hier in Pretoria, op die hoek van Rose/Fehrsen en Julius Jeppe strate is 'n oop stuk grond met 'n huge bord wat sê: Property of the republic of Myanmar.
Thanks - ja dis weird, SA se regering is een van die min lande wat nie omgegee het wat die res van die wêreld van hulle dink nie en nog Myanmar besoek het...seker hoekom die Burmese brasse geskeem het hulle kan ook 'n "stukkie Afrika" besit...
Wow - always wanted to go to Bagan...looks incredible. I dare say a sight better than Ankor Wat, considering the circus that is the tourism industry over there.
12 comments:
jy besef natuurlik jy gaan nooit weer in jou hele lewe vir langer as 'n jaar in dieselfde land kan woon nie?
amazing foto's.
vlieg SAL Myanmar toe?
Dem's some nice pic's mr. Henno.
Can't wait to hear the stores over rum.
kaap shmaap... ek mis bagan
Hehe cool - 'tis true Em, once you pop, you can't stop!
Dis ongelooflik mooi! Ek beny jou...
Dit tref my nou skielik. Hier in Pretoria, op die hoek van Rose/Fehrsen en Julius Jeppe strate is 'n oop stuk grond met 'n huge bord wat sê: Property of the republic of Myanmar.
Dit lê seker al vir 5jr ongebruik daar.
Weird...
Thanks - ja dis weird, SA se regering is een van die min lande wat nie omgegee het wat die res van die wêreld van hulle dink nie en nog Myanmar besoek het...seker hoekom die
Burmese brasse geskeem het hulle kan ook 'n "stukkie Afrika" besit...
Oh, those Phallic monuments.
You were right, the photos said it all.
i love your pix and i also heart thong!could he be any funnier?
Wow - always wanted to go to Bagan...looks incredible. I dare say a sight better than Ankor Wat, considering the circus that is the tourism industry over there.
Hi buddy, jou blog is vandeesmaand 'n jaar oud! Geluk jong!
En dankie dat jy ons altyd ingelig, geamusseerd en verryk laat.
Kan nie wag vir die jaar wat voorle nie!
Doe zo voort!
Killer - soos hulle in hierdie kontrei sê: Không Sao - no problem. Sien jou binnekort!
Post a Comment