Thursday, October 19, 2006

Stompin' around



Hot diggidy dog
I'm a leaping frog
I'm a keen mean tiger on the back of a hog
Stompin' around
And I say, how rude is rude to you?
Fuzigish



So here's the evidence - decide for yourself what you will. Me? Well to me it pretty much looks like the ol' Captain Gary's giving Hougie a bit of a Southern Ska Stomper innie kortrib or shoulder, but hey, that's just me.

12 comments:

M.E. said...

laat ek van die geleentheid gebruik maak om my grootste vrees te deel - om eendag 'n sport joernalis te wees...ek sal jou eerste bel as ek ooit so 'n job kry. ek sal jou betaal om by my oor te vat.

henno said...

Gelukkig het jy nie jou siel aan die Media24 conglomerate verkoop nie, so jy's nog oppad om vir die volgende 2 jaar self te kies wat jy wil doen, maar as jy 'n sport opening kry, bel my beslis ;)

M.E. said...

ja dankie tog...ek check hoe nul amped die mense met beurse is vir jo'burg...(maar hulle fake hulle opgewondenheid baie goed, veral die sake nakkies).
swaai daar 'n Nam teaching position vir my future sport journalism job man. dalk eindig ek weer daar in die Ooste op sometime...

Anonymous said...

Hi M.E- sportjoernalistiek is glad nie so bad nie - selfs nie eens vir 'n no-know soos ek nie!

Die ure is cool, die perks baie en die sportjoernos het baie meer van hul varkies op hok as die res!

Alet...jy beter jou mening kom lug...en dit gaan jou niks help om te se die pics is gedokter nie!

henno said...

Perks? Is dit nie maar 'n ander woord vir chequebook joernalistiek nie? Klink vir my goed - ek het nog altyd gedink dis die beste manier om die beste uit jou span uit te kry. Dalk moet ek in management in gaan, ek hou nogals van my besigheids etiek...

E.M - jy kan verseker enige tyd hier 'n draai maak - ons is hoeka besig met ons spaarkamer herbou - wel ons landlord is, ons het nie rêrig 'n keuse nie!

Anonymous said...

Nee man! As jy sportmal is, is dit mos lekker om na al die games te gaan, met al die spelers te chat. Daai tipe van ding. Jy travel BAIE meer as in die nuuskantoor. Gaan WB toe ens. Moet mos eerstehands kan verslag doen!

M.E. said...

loesil: die probleem is dat ek glad nie rugby kyk nie. die enigste sporte wat my fassineer is atletiek, gimnastiek, surf en sulke dinge en waar in jou lewe skryf die burger oor daai klas van goed?

henno: lat daai landlord mar bou. dalk sien ek julle volgende jaar. wil graag daai corner van die wereld kom uitcheck, ons rig sommer 'n henpers/empers daar op...

PS. hierdie begin nou al lyk soos 'n chatroom of sorts...

henno said...

Ek kan al die headlines in die Saigon Times sien: "Vietnam has just launched Henpers/Empers' first unofficial, non-government owned, propaganda-free daily with fantastic athletics and gymnastics inserts every week." Klink vir my goed, ek bel solank die drukkers.

Anonymous said...

Sies! Daardie vuil, ligblou skelms! Trap die kak uit hulle eie spelers. hehe. Reminds me alot of a similar sporting incident involving two young gentlemen wearing black and white vertical stripes. Those "bulle" are thick and violent. Case closed.

Anonymous said...

HA! Mullet, ek dink ek moet die geleentheid aangryp om al die nie-sport fans (lees hierbo) in te lig oor die voorval waar twee Newcastle-spelers mekaar op die veld gepak het.

Shame, daar was so 'n outjie by ons is sub A ook. Hy het meer as een keer agter die verkeerde doellyn gaan kuier. Nie lank daarna nie is spesiale skool toe.

Case closed.

Anonymous said...

Hello, Nice song, crap sportmanship! Shaw the HEADmaster take it easy

Anonymous said...

Delanie...dit is vier teen een! Sorry girla, die sensasie-mal joernalistiek uit die Kaap was toe in die kol!

Elk geval...H, jy beter more 'n post aan die GP dedicate. Nog net 'n uur dan sal die man in blou hopelik die vonke laat spat. Maar ek hoop ou Kimi doen te vrot nie...nie dat ek 'n fan is nie, maar hoop so vir jou part.

Sal vir jou pics mail om op te sit!