Wednesday, October 04, 2006

Silhouette

Hey Emmie - I saw you guys still need a few entries for the silhouette competition so here's my two cents worth, even though it's more a reflection than a silhouette...


5 comments:

Anonymous said...

Baie mooi! Jy is besig om gat te skop met die foties né?! Hoop jy wen die M.E.-prys vir inspirerende fotografie.

henno said...

Haha, dankie, maar ek het nou nie die "sophisticated weaponry" om die wêreld oorteneem met my fotos nie - dis maar my battered ou fuji min-ek-druk - al moet ek sê, dit lyk nog 'n bietjie beter as daai ene van jou watse battereie so uitval het as jy 'n kikkie wil neem!

henno said...

Nou dat ek daar aan dink - jy's mos die een wat die kamera gewen het vir die foto-joernalistiek klas met daai Pulitzer-prys hospitaal fotos? Laat maar weet as jy 'n spaar ene het wat rondlê...

Anonymous said...

My cam se batterye val steeds uit! Ha-ha....ek wens gedurig jy was hier, want jy is die enigste een wat daai nommers verstaan en weet hoe om hom te operate!

Shame, ja, die dosent het seker simpatie gehad met daai amper-dooi tannies wie se beddegoed ek afgeruk het om hul voete op film vas te vang!

Ek wil ook graag van die geleentheid gebruik maak om vir genl. Delanie Sport geluk te wens met haar verjaardag. Ek meen 'n paar gevleuelde woorde sou gepas wees, aangesien sy by soveel geleenthede 'n lig in ons lewens was en sal wees.
Mag die geluk jou verveel, Lettie!

M.E. said...

mmm...moet sê hierdie is 'n sure contender vir die prys hoor...check dis sommer 'n silhouette en 'n reflection...double whammy...gooi maar nog silhouette-foto's. jy mag maar :-)