Monday, July 03, 2006

I think it fixed itself

:)

13 comments:

Anonymous said...

Howzit Head!! Hoe gaan als nog in Nam? Sien jy chek ook dik football!! What a fucking cup so far!!!waar is al die ander bra's se posts, ek sien dis net jy en mullet, haha! that's what I figured. Hey bra keep up the good work, jy het nogals hot shit.Ek sal jou later weer mail.
Janneman.

henno said...

Hey dude, ja man, die ander mense het vir my en Alan gelos laat ons maar doen wat ons beste doen - oor die footy aangaan! Dis 'n crazy World Cup sover, ek hoop die laaste drie games is net so killer! Sal ook later mail, chiars.

Anonymous said...

Crazy fucking world cup! yeah bru, chilling here with million and millions of lobster coloured pommies just getting back from germany and still wiping the tears from their cheeks. Shame, hehe. Cant believe that brazil got whacked by france, france were just a quality outfit. The brazilian fans sound pretty unhappy though. Last 4 games though bru, never count out the losers playoff. hehe

Anonymous said...

agge nee, dit werk weer! Raai wat...ek het een en 'n halwe games gekyk! Saterdagaand 'n stuk van Portugal teen Engeland en toe van Frankryk teen Brasilie en weer 'n stuk van die een Sondagaand. Ek hoop ek het die spanne reg onthou. Hie, ek het gelag toe Engeland almal in trane uitbars. Seker erg vir hulle...maar Beckham Schmeckham kan eerder huil oor sy sad lewe.

Julle almal beter bars van trots!

Anonymous said...

wow, quite impressed loesil, het jy nou die "bug" gekry? Ek skeem jy gaan nou skelmpies by die huis gaan wegkruip en die ander games kyk. Hehe.

Anonymous said...

nee mullet! Ek belowe ek sal nie! jy is die tweede een in 'n week wat se ek is 'n closet sportfan. Not true!!!!!!

Elk geval, daar is baie beter goed om te kyk: soos hoe Kimi en Montoya crash en dan vyf ander tjorra-majorras met hulle saamneem!

O ja, ek praat nou met 'n ou met die van Hoskins. Wil sooooo graag sy van "per ongeluk" in die koerant skryf as Hoskop!

henno said...

Die Mnr Hoskins - sy naam is nie dalk Oregan nie? Ek hoop nie jy't hom ook so kwaad gemaak soos jy destytds vir Nick Mallet gemaak het nie? Jy't nie dalk sy van in die koerant as Mullet geskryf nie?
Closet sportsfan verseker - Formula 1 is mos sport!

Anonymous said...

Einste! En nee...ons is op baie goeie voet. Al die mense wat onder hom werk - nou ja, hulle sit die foon in my oor neer voor ek kan sê lu...!
Jy moet bietjie op DB se website gaan kyk watse gemors hier in die klubrugby heers - iemand nou die dag vermoor op veld, spelers gooi mekaar met bakstene, toeskouers hardloop met messe op veld.

Dit raak amper soos Engelse klubsokker (moes dit sê, want dit is mos nog sokker-blog-tyd!)

Was jou ma-hulle nou al by jou? Dit herinner my: Chris Brink het bedank gaan, hy gaan in Engeland werk.

henno said...

Hehe, ja klink net soos Engelse klubsokker! Ja my ouers was hier, sal Sondag (na die World Cup finaal!) al die fotos op ndie blog sit. Dit was moerse lekker, hulle het dit gate uit geniet. Ek dink hulle sal wou langer bly, maar kuier eers nou lekker sammit my broer in Bangkok. Ek het nie geweet die man het bedank nie, wanneer was dit?

Anonymous said...

Jong, dit was gister op ons koerant se voorblad. Weet nie hoe skielik dit was nie - dalk het jou pa geweet.

Anyway, sal ons nou ons tyd mors oor hom!

Waar kyk jy die eindstryd?

henno said...

Ja wat, my pa sit mos in Bangkok, hy sê jy kon hulle (dis nou hy en my ma) met 'n veertjie omtik toe hulle die nuus op die Internet sien. Ek asl seker die einstryd my ons "fully-furnished" huis kyk of dalk by The Arena, dis so ex-pat hangout in die stad, dis waar ons die eerste kwart-einstryd gekyk het, maar daar heeltemal te veel pommies na my smaak. En jy?

Anonymous said...

Uhhhm...wat laat jou dink ek gaan dit kyk? Ek tel net die slapies af tot jou blog weer normaal raak!

Moet asb nie een of ander post-WB ontleding skryf wat die volgende drie weke jou blog gaan ontsier nie - dit is baie dae my redding in dié swart see van rugby-leuenaars waarin ek my tans bevind!

Oor Christoff - hy vertel my hy is die ster in een of ander ad. Jok hy? Ek glo so? En hoekom moet 'n mens hom altyd smeek/dreig voor hy mail?

Anonymous said...

Aw come on henno, ontsier your blog! no worries, hehe. Jy weet jy geniet al die testosterone wat op die blog rond vlieg op die oomblik loesil, kanni so anti wees nie. :)