Tuesday, April 10, 2007

Hit of the week: Triston in Iraq


4/9/2007 3:28:00 PM 213.255.229.2 IRAQ

4 comments:

alet said...

hehe, dis nou soos minki wat bekend geword het omdat sy die amerikaanse (of miskien britse...wie sal nou weet) soldate se gunsteling poster girl in Irak (of was dit nou Afghanistan) was. Hulle het haar mos in die oorlogtenks opgeplak.
Het Mullet al daar by julle gearriveer.

michelle said...

mmm...Henno as Amerikaanse soldate in Irak se favourite pin-up. Miskien is dit oor daai Getty foto's..
Hoe het die Ier se weddenskap toe geeindig?

mullet said...

Awe! ek is al hier. Hierdie plek is mal! Baie cool maar soos niks wat ek nog ooit gecheck het nie!

Triston in Iraq said...

I'm famous! just checking to see if Mahon sucessfully completed his bet and I see my name. Its hot in Kurdistan, Northern Iraq 48 Centigrade - a cool beer outside on Pham Ngu Lao is looking more and more appetizing. Hope everyone is still cool in Nam. I'll be making a quick visit at Xmas if anyone is still around.