tag:blogger.com,1999:blog-19999633.post648556860592045784..comments2023-10-01T23:26:51.666+07:00Comments on Backwater Views: K on the up and uphennohttp://www.blogger.com/profile/13271287560061649773noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-24263545908705851522006-10-18T22:41:00.000+07:002006-10-18T22:41:00.000+07:00Ek mail dit onmiddellik! En Alet, ek sou nie so se...Ek mail dit onmiddellik! En Alet, ek sou nie so seker wees dat "jou span" hulle net aan goeie gedrag skuldig maak nie!

Wat dink die res van julle? En vir die wat nie weet nie, Alet se span is die mensies in ligblou.

My eie lojaliteit teenoor ligblou strek natuurlik baie ver - Alonso, jou doring!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-72734795083769047632006-10-18T21:17:00.000+07:002006-10-18T21:17:00.000+07:00Ons het nie bewyse nodig nie: My spanlede sal nie ...Ons het nie bewyse nodig nie: My spanlede sal nie op mekaar trap nie en dis dit!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-29569807245487622382006-10-18T07:38:00.000+07:002006-10-18T07:38:00.000+07:00Dammit - die groot Afrikaans lat my kop draai - ma...Dammit - die groot Afrikaans lat my kop draai - mail vir my die bleddie foto dan plak ek die ding hier op dan kan ons almal besluit wie het op wie se kop getrap en wie het wie se geld gesteel, meisie gevry, ouma gevloek etc.Hennohttps://www.blogger.com/profile/10034091493487689207noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-27171299708858320892006-10-18T00:05:00.000+07:002006-10-18T00:05:00.000+07:00As ek geweet het hoe om foto's by die comments te ...As ek geweet het hoe om foto's by die comments te laai sou ek ons altyd-opsoek-na-sensasie vyande Argus se foto's hier gepaste het.

Onderstaande is al wat gebeur:

#EOMString#,10,def8a7bc-5de8-11db-9c1b-00e000a6e87b@GARY(SPORT)WK.jpg

So, dit is nou jammer ons kan nie die kaarte op die tafel gooi en dan kon elkeen vir homself besluit het!

En ja, Alet, Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-78895006111436634062006-10-17T22:53:00.000+07:002006-10-17T22:53:00.000+07:00Dêmmit as ek geweet het daar's R1600 kontant in da...Dêmmit as ek geweet het daar's R1600 kontant in daai kleedkamers was dit dalk ek wat dit gegaps het.
hehe :D

My se stilte is eintlik te danke aan die oulike sportmense wat my net laat werk as daar regtig werk is. Nikse van hier gesitery as daar eintlik niks is om te doen nie.

Verder wil ek kommentaar lewer op SWAK joernalistiek vanuit die Kaap! Ek is eintlik nou sommerAnonymousnoreply@blogger.com