tag:blogger.com,1999:blog-19999633.post1162096797751452695..comments2023-10-01T23:26:51.666+07:00Comments on Backwater Views: Parky pleasureshennohttp://www.blogger.com/profile/13271287560061649773noreply@blogger.comBlogger5125tag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-78666168441114029892006-10-10T23:56:00.000+07:002006-10-10T23:56:00.000+07:00hehe...ek leef nog steeds in vrees vir ons drietji...hehe...ek leef nog steeds in vrees vir ons drietjies wat die "curse" van daai bordjie getrotseer het en foto's gedrapeer oor die diere geneem het...Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-58079193072244176552006-10-08T10:22:00.000+07:002006-10-08T10:22:00.000+07:00Ja ek het ook gesoek vir daai prophecy foto. Emmie...Ja ek het ook gesoek vir daai prophecy foto. Emmie - jy kan enige tyd kom teach, maar ek weet nie of ek jou kan ophook met 'n job in die park nie!Hennohttps://www.blogger.com/profile/10034091493487689207noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-57839300184639883652006-10-07T14:31:00.000+07:002006-10-07T14:31:00.000+07:00sjoe...ek's nou so tempted om my asian experience ...sjoe...ek's nou so tempted om my asian experience voort te sit in Nam na ek die park gecheck het...lol...
so hoe lykkit? kan jy vir my 'n job organise :-)M.E.https://www.blogger.com/profile/08739694879689321168noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-77871799566389195062006-10-06T22:51:00.000+07:002006-10-06T22:51:00.000+07:00Dit is scary hoe baie dié plek na daai ander park ...Dit is scary hoe baie dié plek na daai ander park lyk.

As dit nie was vir die baie groen nie, sou ek gedink het jy dwaal in Soweto se koppies rond. Sal bietjie gaan soek vir daai foto met die deathwishes op....

Ha-ha...het daai profeet nie gesê Madiba gaan vanjaar dood gaan nie? Ons sal maar moet kyk....Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-39028141214774340512006-10-06T21:27:00.000+07:002006-10-06T21:27:00.000+07:00Jeez bru! you should feed christoff more! In that ...Jeez bru! you should feed christoff more! In that first photo in the park he looks really skinny! :)Anonymousnoreply@blogger.com