tag:blogger.com,1999:blog-19999633.post3465768277550333699..comments2023-10-01T23:26:51.666+07:00Comments on Backwater Views: Underdog statushennohttp://www.blogger.com/profile/13271287560061649773noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-89421068646037101302006-10-24T21:27:00.000+07:002006-10-24T21:27:00.000+07:00O'ja en ek hou nie van jou negatiewe kommintaar te...O'ja en ek hou nie van jou negatiewe kommintaar teenoor die blou-span van die noorde nie!
Ek het Schumi se swanesang gemis, net ek alle ander F1's gemis het.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-61239018207787303652006-10-24T21:24:00.000+07:002006-10-24T21:24:00.000+07:00Hennoq, heeltemal van die onderwerp af, maar jou b...Hennoq, heeltemal van die onderwerp af, maar jou berig was Woensdag in Kampus-Beeld. Ek weet net nie lekker hoe om dit vir jou aan te stuur nie, so vir tyd en wyl hou ek maar net vir jou 'n kopie in veilige bewaring. Was baie oulik met kiekies en alles!!! :DAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-90487637122297703022006-10-24T10:16:00.000+07:002006-10-24T10:16:00.000+07:00Hey ja, ek stem saam met altwee van julle. Schumi ...Hey ja, ek stem saam met altwee van julle. Schumi het tot die einde geveg - dit lê nie in elke man se broek om so van 17de terug te kom na 4de toe nie. En al het hy geweet hy gaan dit nie maak nie het hy nogsteeds op die 2de laaste lap die baanrekord gebreek. Ek was nog nooit 'n Schumi fan nie - net nie van sy persoonlikheid gehou nie - maar enige iemand wat sê hulle respekteer hom nie, weet nikshennohttps://www.blogger.com/profile/13271287560061649773noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-8026755367376333732006-10-23T22:25:00.000+07:002006-10-23T22:25:00.000+07:00so it's true... dit was regtig sy laaste resies. e...so it's true... dit was regtig sy laaste resies. ek het die HELE seisoen gemis :(
maar hy het mooi reggekom nadat sy band gebars het.
Kon jy darem die laaste resies kyk?michhttps://www.blogger.com/profile/07579701469591505743noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-31826168026457585142006-10-23T21:09:00.000+07:002006-10-23T21:09:00.000+07:00O ja, Henno, gooi sommer 'n ekstra drie biertjies ...O ja, Henno, gooi sommer 'n ekstra drie biertjies in daai kis vir dié lang post!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-78514748204984275152006-10-23T21:08:00.000+07:002006-10-23T21:08:00.000+07:00Ai-jai-jai, ek hoop regtig Alonso ruk McLaren reg ...Ai-jai-jai, ek hoop regtig Alonso ruk McLaren reg - as mens so kan sê. Die span le my ook na aan die hart, want ek was mal oor Montoya. In elk geval, ek weet te min van F1 af om die vervaardigers te ondersteun, maar Alonso het my verbeelding aangegryp!

Ek was gister baie jammer vir die Duitser, maar dit maak my steeds kwaad dat mense so anti-Alonso is net oor Schumi se bad luck.
Anonymousnoreply@blogger.com