tag:blogger.com,1999:blog-19999633.post3415765495299823579..comments2023-10-01T23:26:51.666+07:00Comments on Backwater Views: Like a wormhennohttp://www.blogger.com/profile/13271287560061649773noreply@blogger.comBlogger9125tag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-27494867364954205772006-11-24T19:39:00.000+07:002006-11-24T19:39:00.000+07:00Yeah Linka, I must admit it took a while getting i...Yeah Linka, I must admit it took a while getting into for me, but some of that kids thoughts are pretty damn funny when he "invents". I didn't know there was a movie, I'll keep a look out for it!hennohttps://www.blogger.com/profile/13271287560061649773noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-1662158790717809922006-11-24T18:20:00.000+07:002006-11-24T18:20:00.000+07:00Okay, sorry, this is a rather late comment. Just w...Okay, sorry, this is a rather late comment. Just wanted to say, I loved "extremely loud and incredibly close". I loved the pictures and the typography and his way of combining the personal with the global. I also have "everything is illuminated" but didnt found it as good as "extreme...". I was glad I read it but it was a bit of a struggle. Some of the "English" in that is hilarious. I havent Linkahttps://www.blogger.com/profile/00494617161055871587noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-13909943697469291342006-11-21T14:04:00.000+07:002006-11-21T14:04:00.000+07:00Thanks Louise, sal dit 'n bietjie uitcheck - so ma...Thanks Louise, sal dit 'n bietjie uitcheck - so many books, so little time!hennohttps://www.blogger.com/profile/13271287560061649773noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-27720181659100004312006-11-20T21:48:00.000+07:002006-11-20T21:48:00.000+07:00Ek sien julle gesels so lekker oor boeke en wil ni...Ek sien julle gesels so lekker oor boeke en wil nie uitmis nie. Iets wat ek kan aanbeveel is The Kite Runner van Khaled Hosseini.
'n Aangrypende roman oor die lewe van 'n Afghan-seuntjie. 'n Mens kan dit nie neersit nie - veral nie as die boek end se kant toe staan nie.Louise Steynhttps://www.blogger.com/profile/07995640728893003276noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-4517880541600713902006-11-15T16:12:00.000+07:002006-11-15T16:12:00.000+07:00Cool...en sal beslis jou lysie deurwerk.
Ek het h...Cool...en sal beslis jou lysie deurwerk.
Ek het hoeka op die oomblik niks om te lees nie, en het dus gisteraand met 'n resepteboek in die bed geklim! Was teen middernag rasend honger!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-2700050175685448472006-11-15T12:47:00.000+07:002006-11-15T12:47:00.000+07:00Cool, sal bietjie daai boeke soek - ek is nou net ...Cool, sal bietjie daai boeke soek - ek is nou net klaar met die Foer book - dis toe nogals nice (ek skuif hom een op in die rankings!).

Ja, Coldsleep Lullaby is glad nie sleg nie, dis 'n moerse goeie attempt as ek dit so kan stel, maar dit los jou half leeg voel as of iets nog kort...dis nogals weird hoe hy bo "heavyweights" soos Andre P en JM Coetzee vir die Sunday Timeshennohttps://www.blogger.com/profile/13271287560061649773noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-14495016351404199352006-11-14T23:05:00.000+07:002006-11-14T23:05:00.000+07:00O dankie hiervoor! Dit is voorwaar 'n diens aan j...O dankie hiervoor! Dit is voorwaar 'n diens aan jou lesers!

Die beste boek wat ek onlangs gelees het is Perfume deur Patrick Suskend.

Iets anders is The Reader deur Bernard Schlink - regtig 'n boek waarmee jy nie jou tyd mors nie.

Ek het 'n tyd terug 'n kort interview met Coldsleep Lullaby se outeur gehad. Hy het een of ander prys vir die boek gewen. Wou dit nogAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-84190610788815454572006-11-14T11:42:00.000+07:002006-11-14T11:42:00.000+07:00Nee ek het nie, ek het nooit voor ek die boek in d...Nee ek het nie, ek het nooit voor ek die boek in die hande gekry het eers van die dude gehoor nie, maar hy's supposedly 'n huge hit in die VSA, veral New York. As ek reg onthou is Everything is Illuminted 'n holocaust novel - nie exactly my gunstelling nie!hennohttps://www.blogger.com/profile/13271287560061649773noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19999633.post-14643703732103987732006-11-14T00:25:00.000+07:002006-11-14T00:25:00.000+07:00het jy safran foer se 'everything is illuminated' ...het jy safran foer se 'everything is illuminated' gelees? dis blykbaar heel brilliant.arcadiahttps://www.blogger.com/profile/10369048073517347118noreply@blogger.com